<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<title>Heilig</title>
<lyrics>[V1]
.D
 U is my rots
.            G
 U is my lewe
.                       D
 Die lig wat helder skyn
.                   A
 Oor U liefde vir my
.            D
 U wil ek eer
.                  G
 En alles vir U gee
.                   Em
 Al my drome en seer
.         A           D
 Kom le ek voor U neer
.D
 Koor
.                        G      D
 Want U is die Alfa en die Omega
.                             Em        A
 Die een wat was en is en eendag sal kom
.               D
 Alle lof en eer
.                  G
 Bring ek tot U eer

[V2]
.           Em      A     D
 Heilig,heilig is die Heer

[V3]
 Vers 2

[V4]
 U is vir my
 Die liefde wat nooit verdwyn
 Die hand wat my vashou
 Al is ek minder getrou
 U wil ek eer
 En alles vir U gee
 Al my drome en see
 Kom le ek voor U neer

[V5]
 Bridge
.D           G           Em           A
 Heilig, Heilig, Heilig is die Heer x2</lyrics>
</song>